ATLETIEK NUUS - Van Kervel Skool is baie trots op die leerders was die naweek van 17 tot 18 Maart aan die Wes-Kaapse atletiekbyeenkoms by Dal Josafat Stadion, Paarl deelgeneem het.
Agter, van links is atletiekorganiseerder DL Gerber, Hayrem Meiring (goud vir 1 500 m, en 800 m), Tyan London (brons spiesgooi), DeeVon Marais (goud vir 1 500 m en 5 000 m, en silwer vir 800 m), Elgan Saayman, Prinade Kennedy, Valentino Loggenberg (goud 1 500 m en 3 000 m), Gerhard Bouwer (goud spiesgooi) en Nico Smith (goud vir diskus en silwer vir gewigstoot).
Voor: Jaydene Mckenzie, Kaylin Alaart (silwer 1 500 m), Jammy-Lee Viljoen (silwer gewigstoot), Jaymaré Janse (silwer 800 m en brons 1 500 m), Charné Thana (brons 400 m), afrigter A Pauw en Gideon de Bruin.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’