MOSSELBAAI NUUS - Elisma en Sumay van Zyl, albei lede van Hartenbos Drawwers en leerders van Laerskool Harten-bos is twee baie talentvolle sussies.
Beide het toeken-nings tydens die skool se jaarlikse sportdinee ontvang. Elisma is aangewys as die sportmeisie van die jaar en het ook twee atletiekbe-kers ontvang terwyl Sumay die beker vir die beste landloopatleet ontvang het.
Elisma van Zyl
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'