Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Hoërskool Punt en Hoërskool Bellville het mekaar die afgelope naweek in Mosselbaai in verskeie sporte die stryd aangesê.
Dit was ’n naweek van rugby, netbal en hokkie, gevul met passie, vasberadenheid en ware Punt-trots, sê die skool.
Só het die tellings gelyk:
Rugby
- o. 14B: Wen 22–12
- o. 14A: Verloor 14–17
- o. 15B: verloor 0-26
- o. 15A: Wen 28–12
- o. 16B: Verloor 0–28
- o. 16A: Verloor 12–18
- o. 19C: Verloor 12–24
- o. 19B: Wen 35–30
- o. 19A: Verloor 29–45
Netbal
o. 14
- A: Verloor 16–19
- B: Wen 19–14
- C: Verloor 13–25
- D: Verloor 7–19
o. 15
- A: Wen 23–19
- B: Wen 18–5
- C: Wen 11–7
- D: Verloor 6–13
o. 16
- A: Verloor 18–22
- B: Wen 22–11
- C: Wen 18–4
- D: Wen 9–6
o. 17
- A: Verloor 14–18
- B: Verloor 10–32
o. 19
- B: Verloor 10–25
- C: Wen 17–11
- Eerstes: Verloor 17–40
Hokkie
Seuns:
- o. 16A: Punt 1–0 Bellville
- o. 19A: Punt 2–1 Bellville
Dogters:
- o. 14B: Punt 0–0 Bellville
- o. 16A: Punt 3–1 Bellville
- o. 19A: Punt 3–3 Bellville
- o. 19B: Punt 0–3 Bellville
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’