Update
MOSSELBAAI NUUS – Die Outeniqua Pas is weer heropen vir verkeer na dit vanoggend, 9 April, tydelik gesluit was.
George Rampbestuursdienste en provinsiale verkeer het die pad gevee, wat dit weer toeganklik gemaak het vir motoriste wat teen ‘n veilige spoed reis.
Die pad was gesluit weens oormatige water op die padoppervlak.
Motoriste word gewaarsku dat die padoppervlak steeds nat is en dat hulle versigtig moet wees asook hul spoed moet verminder.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’