MOSSELBAAI NUUS - Solidariteit Helpende Hand Mosselbaai-tak nooi stappers/drawwers uit na hulle 4-vliegiestap/draf met die mooiste sonsondergang.
Die stap vind môre, 1 Mei, plaas om 17:00 by die Hartenbos Seefront.
Toegangsfooi is enige van die vier produkte: tandeborsel, tandepaste, koekieseep, waslap, reukweerder of aanrol-reukweerder vir ‘n seun of meisie.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’