MOSSELBAAI NUUS - ‘n Vrou is na bewering gister, 24 Februarie, oorlede na sy met haar motorfiets in ‘n ongeluk naby Monte Christo betrokke was.
Die Mosselbaai-munisipaliteit het kort na die ongeluk ‘n kennisgewing uitgestuur dat die pad tydelik gesluit was. Die pad was gesluit op die R102 by Monte Christo en die R328 by die R102 kruising.
Die oorsaak van die ongeluk is nog nie bekend nie.
Opvolg: Motorcyclist who died in accident identified
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’