MOSSELBAAI NUUS - 'n Brand woed buite Danabaai aan die dorp se kant in die rigting van die nuwe noodpad.
Veldbrande is 'n Eden Distriksmunisipale funksie.
Mosselbaai Munisipaliteit het in die afwesigheid van die Eden munisipaliteit die brandbestryding gedoen.
Meer inligting volg soos dit beskikbaar word.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'