MOSSELBAAI NUUS - 'n Inwoner van Mosselbaai se Workzone swart boor en gereedskapkas is tydens 'n huisbraak die afgelope Desember gesteel.
Die boor en gereedskapkas is van Switserland afkomstig en dus uniek.
Enigeen wat die toerusting sien kan die ondersoekbeampte kontak by 044 606 2851.
Die boor en gereedskapkas is van Switserland afkomstig en dus uniek.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'