MOSSELBAAI NUUS - Hoërskool Punt se Natuurlewe-stapklub het onlangs ‘n uitstappie na Rondebossie Diepwalle aangepak.
As gevolg van die brande moes die groep ongelukkig van die oorspronklike roete afwyk en ‘n ompad volg.
Die groep van 36 leerders, met me E Nel in beheer, het die naweek geweldig geniet ten spyte van die baie warm weer.
'n Heerlike blaaskansie.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'