Gallery
GROOT-BRAKRIVIER NUUS - Daar is min dinge so dierbaar soos 'n graad 1-leerder op sy of haar eerste dag van skool.
Laerskool Vorentoe het geen tekort aan oulike jong gesiggies by die verwelkoming van húl graad 1's gehad nie.
Klik hier vir foto's: Vorentoe Graad 1's meld aan vir eerste dag
Die leerders en onderwysers is almal reg vir wanneer die res van die skool more, 15 Januarie, amptelik die skooljaar afskop.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’