Die volgende bloedskenk-klinieke vind gedurende Desember in die omgewing plaas en daar word ‘n beroep op die publiek gedoen om, waar hoegenaamd moontlik, dit te ondersteun.
- 9 Desember - Mosselbaai Hospitaal, WPBTS karavaan; 10:00 – 13:00
- 9 Desember - Hartenbos Spar, WPBTS karavaan; 15:00 – 18:30
- 10 Desember - Mosselbaai, NG Klipkerksaal; 13:00 – 18:30
- 19 Desember - Hartenbos, Walvissaal; 10:00 – 15:00
- 19 Desember - Heroldsbaai, WPBTS karavaan; 10:00 – 16:00
- 20 Desember - Danabaai, WPBTS karavaan; 10:00 – 15:00
- 23 Desember - Stilbaai, Gemeenskapsaal; 13:00 – 18:00
- 24 Desember - Victoriabaai, WPBTS karavaan; 10:00 – 15:00
- 27 Desember - Heroldsbaai WPBTS karavaan 10:00 – 15:00
- 31 Desember - Victoriabaai WPBTS karavaan 10:00 – 15:00