MOSSELBAAI NUUS - Onderwysers van Laerskool Park bereik "groot hoogtes in hul vrye tyd", sê 'n woordvoerder vir die skool.
Meneer Wikus Smit is aangewys as die hulpafrigter van die o/13 SWD Cravenweekspan.
Hulle gaan in Junie aan 'n toernooi in Witrivier deelneem.
Hy is ook aangewys om as die direkteur van afrigting op te tree tydens die o/12 interprovinsiale toernooi in Oktober.
Juffrou Marna Engelbrecht is gekies vir die Landsdiens se nasionale bestuur.
Marna Engelbrecht.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'