GROOT BRAKRIVIER NUUS - ‘n Onderwyser verbonde aan die Groot-Brakrivier Primêre Skool is op Saterdag, 16 Januarie oorlede nadat sy met die Koronavirus gediagnoseer is.
Juffrou Jennifer Gelderbloem was vir 33 jaar aan die skool verbonde.
‘n Roudiens word op 20 Januarie om 10:30 by die skool vir Gelderbloem gehou.
Oud-onderwysers en enigeen wat haar geken het word genooi om aan die drive-by deel te neem.
'Ons bring jou die nuutste Groot Brakrivier, Tuinroete nuus'