Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO'S - Die eerste motorfietsryers het vandag, op 28 Oktober op Mosselbaai toegesak vir die Buffalo Rally.
Meer as 2 000 motorfietsryers sal na verwagting die naweek aan die geleentheid in Hartenbos deelneem.
FOTOGALERY: Buffalo Rally begin
Fotograaf Grey Stopforth het met ‘n paar van die besoekers gesels.
VIDEO - Motorfietsryers gesels oor Buffalo Rally (Video: Grey Stopford).
VIDEO - Grey Stopford woon Buffalo Rally by (Video: Grey Stopford).
VIDEO - Grey Stopford gesels met 'n paar besoekers (Video: Grey Stopford).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete'