Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Die Mossjazz-fees wat van 24 tot 27 November by de Bakke op Santos-strand in Mosselbaai aangebied word, is in volle swang.
Bring jou kampstoel en kom ontspan met die geruis van die see in die agtergrond, goeie jazz in die voorgrond, en verkeer gesellig saam met musikante en ander musiekliefhebbers.
FOTOGALERY: MossJazz in volle swang
Nuwe en plaaslike kunstenaars en orkeste begin elke aand 18:00 met hul vertonings.
Lewensredders, mediese en sekuriteitspersoneel is op die terrein vir gemoedsrus.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'