MOSSELBAAI NUUS - Die afgelope week het drie van die damme in die Mosselbaai-streek gedaal.
Die dalings was:
Hartbeeskuildam - 1,19%
Klipheuwel - 2,36%
Wolwedansdam -1,22%
Die Ernest Robertsondam se vlak is 100% en vergelyk baie goed teenoor die vlak van verlede jaar dieselfde tyd met 99,72%.
Die stand van damme is:
15 Januarie
Hartbeeskuildam - 88,35%
Klipheuweldam - 56,53%
Ernest Robertsondam - 100%
Wolwedansdam - 99,20%
22 Januarie
Hartbeeskuildam - 87,16%
Klipheuweldam - 54,17%
Ernest Robertsondam - 100%
Wolwedansdam - 97,98%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’