MOSSELBAAI NUUS - Die Mosselbaai Brand, Redding en Rampbestuursdiens is tans op die toneel waar ‘n gedeelte van 'n woning in Proteastraat op Danabaai vanoggend aan die brand geslaan het.
Die omstandighede van die voorval is nog nie bekend nie.
Die brandweer het intussen die brand geblus en is steeds op die toneel.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'