MOSSELBAAI NUUS - Solidariteit Helpende Hand van die Wes-Kaap Streek het Saterdag, 16 September, nog 'n suksesvolle befondsingprojek geloods by die Diaz Hotel op Mosselbaai.
D’Niel en Rolene Strauss het gaste kom gesels oor hul lewens en huwelik.
Die geleentheid is gehou om fondse in te samel vir Helpend Hand se studiefonds.
Lees meer in Vrydag, 22 September se Mossel Bay Advertiser en kyk gerus die video op Mosselbayadvertiser se webblad.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’