MOSSELBAAI NUUS - Hoërskool Punt bied 'n "Night at the Movies" aan.
Die geleentheid is 'n personeelkonsert, wat op Woensdag, 6 November en Donderdag, 7 November, by die Diaz Hotel, in die Bahia Bleu restaurant, plaasvind.
Personeel van skole in die Mosselbaai omgewing sal deelneem. Die skole sluit in Laerskool Hartenbos, Milkwood Primary School, Diaz Primêr, Erika Primêr en Ridgeview Primêr.
Die aand sal om 19:00 afskop. Kaartjies vir leeders is R25, terwyl kaartjies vir volwassenes R35 is.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’