HARTENBOS NUUS - Springbok-jukskeispeler, Elna van der Berg, van die Hartenbos-jukskeiklub het haar klub en die dorp weer eens trots gemaak met haar en haar mede spanlede se sege tydens 'n onlangse toernooi in Swakopmund, Namibië.
Van der Berg is na afloop van die toernooi in die Internasionale Jukskei Federasie (IJF) se span opgeneem.
Verskeie toere word vir die span beplan voor die IJF volgende jaar 'n wêreldbekerspan aanwys.
'Ons bring jou die nuutste Hartenbos, Tuinroete nuus'