MOSSELBAAI NUUS - Personeellede van die Mossel Bay Advertiser het gisteraand 'n intieme ete by Tshisa Nyama gehou. Die restaurant is by die hawegebied in Mosselbaai geleë.
Besoekers kan 'n verskeidenheid vleissnitte kies wat dan op die perseel se braaifasiliteite gebraai word.
Die bygeregte bestaan uit onder meer krummelpap en heerlike roosterkoek. Daar is 'n groen grasperk en bome wat skadu bied asook 'n speelplek vir kinders. Die Advertiser bedank besigheidseienaar Albert Wiffen vir die borg van die ete.
. Daar is 'n groen grasperk en bome wat skadu bied asook 'n speelplek vir kinders.
Die bygeregte bestaan uit onder meer krummelpap en heerlike roosterkoek.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'