MOSSEL BAY NEWS - Die afgelope week het twee van die damme, die Hartbeeskuildam en die Klipheuweldam in die Mosselbaai-streek gedaal.
Die Ernest Robertsondam se vlak het dieselfde gebly op 99,72%.
Die Wolwedansdam se vlak het met 1,34% gestyg.
Die stand van damme is soos volg:
23 Januarie
- Hartbeeskuildam - 5,23%
- Klipheuweldam - 29,27%
- Ernest Robertsondam - 99,72%
- Wolwedansdam - 90,69%
30 Januarie
- Hartbeeskuildam - 5,08%
- Klipheuweldam - 28,73%
- Ernest Robertsondam - 99,72%
- Wolwedansdam - 92,03%
'We bring you the latest Mossel Bay, Garden Route news'