MOSSELBAAI NUUS - Die afgelope week het meeste van die damme in die Mosselbaai-streek gestyg. Die Ernest Robertsondam en die Wolwedansdam se vlakke vergelyk baie goed teenoor met die vlakke in die ooreenstemmende tydperk van verlede jaar.
Die Ernest Robertsondam met 99,04% en die jaar 101,23%.
Die Wolwedansdam met 68,50% teenoor vanjaar se 100,57%. Die huidige stand van die damme is: 15 Mei Hartbeeskuildam - 4,56% Klipheuweldam - 38,16% Ernest Robertsondam - 100,00% Wolwedansdam - 100,96% 22 Mei Hartbeeskuildam - 4,86% Klipheuweldam - 39,48% Ernest Robertsondam - 101,23% Wolwedansdam - 100,57%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’