MOSSELBAAI NUUS - Die afgelope week het meeste van die damme in die Mosselbaai-streek konstant gebly.
Die Ernest Robertsondam en die Wolwedansdam se vlakke is beide meer as 100% vol.
Die Klipheuweldam se vlak het ook effens verbeter vanaf 41,26% tot 42,96%.
Die huidige stand van damme is:
10 April
- Hartbeeskuildam - 4,75%
- Klipheuweldam - 41,26%
- Ernest Robertsondam - 100,41%
- Wolwedansdam - 100,19%
17 April
- Hartbeeskuildam - 4,7%
- Klipheuweldam - 42,96%
- Ernest Robertsondam - 100,68%
- Wolwedansdam - 100,10%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’