MOSSELBAAI NUUS - Die afgelope week het die meeste van die damme in die Mosselbaai-streek se watervlakke effens gedaal.
Die Klipheuweldam het met 2,55% gestyg terwyl die Ernest Robertsondam voller is as verlede jaar dieselfde tyd.
Die stand van damme is soos volg:
9 Januarie
- Hartbeeskuildam - 5,36%
- Klipheuweldam - 25,79%
- Ernest Robertsondam - 100,95%
- Wolwedansdam - 91,4%
16 Januarie
- Hartbeeskuildam - 5,33%
- Klipheuweldam - 28,34%
- Ernest Robertsondam - 100,82%
- Wolwedansdam - 91,31%
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'