- ‘n Padwoede-voorval by die Brandwag-padwerke het gelei tot skade aan ‘n voertuig.
- ‘n Man is aangekla van dieremishandeling nadat hy ‘n 1 maand oue hondjie teen die grond doodgegooi het.
- ‘n Man is gister gearresteer nadat 153gram tik in sy besit gevind is.
- Daar was ‘n huisbraak in Diazstrand. Die verdagtes het ‘n leer gebruik om op die dak te klim en in te breek. ‘n Skootrekenaar en juweliersware van R40 000 is gesteel.
Lees hierdie Vrydag se Mossel Bay Advertiser vir meer inligting.