Update
GROOT-BRAKRIVIER NUUS - Die 8-jarige seun wat Dinsdag deur 'n voertuig in Amy Searlestraat, Groot-Brakrivier getref is, is vandag in die George-hospitaal oorlede.
Die graad 3-leerder van die Groot-Brakrivier Primêre Skool se toestand het sedert Dinsdag versleg.
Die polisie ondersoek nou 'n saak van strafbare manslag.
Geen verdere inligting is tans beskikbaar nie.
Lees 'n vorige artikel: Kind kritiek na voertuig hom tref
'Ons bring jou die nuutste Groot-Brakrivier, Tuinroete nuus'