'n Gedeelte van die toegangsfooie is aan die DBV geskenk en elke deelnemer moes 'n sak honde- of katkos bring.
Die dag het R3 750 vir die organisasie ingesamel.
Skakel die DBV by 044 693 0824 (09:00 tot 16:00) en 072 287 1761 vir na-ure noodgevalle.

Die 4x4 dag is op Riekie van Rensburg se plaas gehou en Sandra van Papendorp en Tersia van Papendorp het die verversings voorsien.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'