Lesings en werkswinkels het die Grondslag-, Intermediêre, Senior en Verdere Onderwys- en Opleidingsfases gedek. Dit het onder meer onderwerpe ingesluit soos hoofrekene, meting en herleiding van mates, die wiskundige brein, meetkunde en driehoeksmeting.Onderwysers het hulle erva-ring van die sprekers as ''n inspirasie' beskryf.


