MOSSELBAAI NUUS - Daar is reeds die afgelope 3 weke Noordkapper-walvisse in Mosselbaai opgemerk en vandag het hierdie Boggelrug 'n skouspelagtige vertoning gelewer.
Daar was twee wat voor die Punt-area in die rigting van Danabaai beweeg het.
Daar word gehoop dat die 2018-walvis seisoen net so goed sal wees soos verlede jaar toe daar geen einde aan die reuse se sigbaarheid was nie.
Die walvisse is hier!
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'