Update
MOSSELBAAI NUUS - Die KwaNonqaba-polisie se woordvoerder, sers Kapp het pas bevestig dat die 14-jarige Grace Jardine veilig en ongeskonde in George opgespoor is.
Die polisie ondersteun tans die gesin.
Lees 'n vorige artikel: Missing girl not yet found
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'