Die elektrisiteitsvoorsiening was gevolglik ‘n geruime tyd in dele van Mosselbaai onderbreek.
Na wat verneem word, het ‘n ouer die kinders gevra om iemand by ‘n busstop te gaan haal. Hulle het egter met beserings by die huis opgedaag en is na die hospitaal gehaas.
Die munisipaliteit is van die voorval ingelig en die nodige herstelwerk het gevolg, waarna kragvoorsiening herstel is.
Lees die nuutste hier.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'