MOSSELBAAI NUUS - St Luke's EK Primêre Skool op Brandwag het onlangs 'n colour run gehou en Kersgeskenke is aan die kinders uitgedeel.
Skoolhoof, mnr Calvin Mann het aan die colour run-pret deelgeneem.
Die leerders en die onderwysers het baie pret gehad.
Skoolhoof, mnr Calvin Mann het aan die colour run-pret deelgeneem.
Die onderwysers het ewe lekker saam met die leerders baljaar.
Hier is die skool se graad 2-leerders saam met Kersvader.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'