MOSSELBAAI NUUS - Laerskool Park verwelkom die studente wat vir ‘n tydperk by die skool proef.
Die nuwe proefstudente is Cameron de Vos, Christen Klingsick, Anke Benn, Nicole Schoeman, Jaywene Seconds en Chrizahn Jordaan.
Chrizahn Jordaan
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'