Die ring, wat self deur Esti du Plessis ontwerp is, is vir 'n skamele R200 te koop aangebied.
Du Plessis was nog nie bewus daarvan dat haar ring gesteel is nie, toe sy 'n oproep van die speurhoof, kapt Tekkie van Rensburg kry om haar mee te deel dat haar ring gevind is.

Lt Kol Albert Haggard, Estie du Plessis, Daniël du Plessis en ao Krappie Malherbe (agter)
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'