MOSSELBAAI NUUS - Laerskool Park is trots op die skool se AstroQuiz-span wat 'n tweede plek behaal het in die nasionale ronde van die kompetisie.
"Harde werk word beloon," het 'n woordvoerder vir die skool gesê.
Die span bestaan uit Kyla Albertyn, Wikus Smit, Livia Gericke en Alexa Alberts.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’