MOSSELBAAI NUUS - Laerskool Park het hulle prefekte vir 2023 aangekondig.
'n Park-woordvoerder het gesê: "Baie geluk aan ons nuutverkose prefekte. Baie sterkte met die groot taak en verantwoordelikheid wat voorlê.
"Ons glo en vertrou dat 2023 ‘n suksesvolle jaar vir julle sal wees."
Die prefekte vir 2023 is (voor) Xian Nortje, Karli-Louise Weston, Wian Janse van Rensburg, Cara Bosman, Edward Swanepoel, Tabita Steyn, Drehan Coetzee, Monique Bonner, Ewald Swanepoel, (agter) Kanu Potgieter, Alexa Alberts, Anna Janse van Rensburg, Annabelle Schoevers, Sadie Quinton, Chanelle Lombard, Estian Cronjé, Yvonne Kempen, Livia Gericke, Kyla Albertyn, Mieke Ludick, Milé van Niekerk en Wikus Smit.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'