- Ronel Cloete - "Hero of the Day" – haar prys is dat sy 'n hele dag saam met die bemanning kan spandeer om te sien wat hulle alles doen. Beryl Jungmann - wenner van 'n week by die McGregor Huis.
- Rodney - 'n week by die McGregor Huis.
- C van Wyk - 'n naweek by die McGregor Huis.
- Quintus Deacon - 'n naweek by die McGregor Huis.
- Andiswa Dube - geskenkpak
- Sybrand van der Spuy - geskenkpak