MOSSELBAAI NUUS - Die Giddey Up-mark wat môre, 28 November in die Harry Giddey-park sou plaasvind, is uitgestel.
Met die weervoorspelling vir môre wat 80% reën aandui, het die Mosselbaai-munisipaliteit dit goedgedink om die mark, wat in die buitelug plaasvind, liefs na 19 en 20 Desember uit te stel.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'