Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Het jy geweet dat jou deelname aan die Sensus 2022 ‘n direkte invloed het op die Wes-Kaap se begroting kan hê?
In ‘n onderhoud vroeëer vandeesmaand, het Wes-Kaapse Premier Alan Winde gesê dat as net 70% van die bevolking aan die sensus deelneem, dit ernstige gevolge kan hê. Dit kan die provinsie ‘n verlies van onderskeidelik R2.6 biljoen en R4.2 biljoen in die begrotings vir onderwys en gesondheidsorg kos.
Plaaslike munisipale raadslede rig ‘n ernstige pleidooi vir inwoners van die groter Mosselbaai om aan die sensus deel te neem voor of op 31 Mei.
How to participate:
- Completing the Census questionnaire online: getcounted.statssa.gov.za.
- Contacting the Census call centre for any enquiries on 0800 110 248 or emailing census2022@statssa.gov.za
- Completing the Census questionnaire when visited by an official StatsSA Census counter.
VIDEO - Laat jou insette tel - Anco Barker & Thabo Mvumvu.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'