MOSSELBAAI NUUS - Nagenoeg 600 kinders het hierdie naweek Kersfees gevier in Senecastraat, Civic Park.
Die straat is op Saterdag, 21 Desember toegemaak vir die vrolikheid en daar was hope vermaak vir amal soos dans- en modelkompetisies, gesigverf en meer. Elke kind het ‘n geskenkpakkie ontvang.
Die geleentheid is gereël deur die Paul Draay-sopkombuis, wat weekliks kinders van voedsame maaltye bedien.
Foto: Cornelle Carstens
Foto: Cornelle Carstens
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'