MOSSELBAAI NUUS - Die Da Gamaskop-polisie ondersoek 'n saak van diefstal nadat hierdie sewe maande oue pitbull-terriër uit sy eienaar se erf in Uitbreiding 8 gesteel is.
Die hond het op Saterdagaand, 21 November verdwyn waarna 'n saak by die polisie aanhangig gemaak is.
Enige persoon met inlingting word versoek om die ondersoekbeampte ao Stokes te kontak (044 606 2200).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'