MOSSELBAAI NUUSFLITS - 'n Hofbevel is vanoggend in die Mosselbaai Landdroshof teen die Mosselbaai Munisipaliteit toegestaan nadat 'n inwoner van Powertown, Klein-Brakrivier se woning gister, na bewering met hom steeds in die woning afgebreek is.
Volgens die raadslid, David Kamfer het hulle 'n dringende hofaansoek gebring om die struktuur te herstel.
"Die balju sal dit nou op die munisipaliteit beteken.
"Die wyse waarop die inwoner se huis afgebreek en beskadig is, is onmenslik."
ARTIKEL & FOTO: LOUISE KARSTEN, MOSSEL BAY ADVERTISER-JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'