MOSSELBAAI NUUS - Die Da Gamaskop-polisie is op soek na Shaun Muller.
'n Lasbrief vir sy inhegtenisneming is uitgereik.
Enige persoon met inligting word versoek om sers A Binneman te kontak (044 606 2272).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'