TUINROETE DISTRIKNUUS - Verskeie versoeke is uit die gemeenskap ontvang wat betref 'n aanvraag vir Bybels.
Enige Bybels is welkom (Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho ensovoorts).
Enige persoon wat graag 'n skenking wil doen, kan Zaida Swart kontak (071 595 8940).
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'