Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Die eerste dag van die Mosselbaai Sport- en Rekreasiefees was ‘n groot sukses met baie deelnemers wat aan ‘n verskeidenheid sportkodes deelgeneem het.
Baie besoekers het die verskillende aktiwiteite ondersteun.
FOTOGALERY: Mosselbaai Sport- en Rekreasiefees
Die ‘Toughest Firefighter Alive’ kompetisie by die De Bakke parkering het groot aantal toeskouers getrek.
Die manne het geswoeg en gesweet maar die eerste dag van die kompetisie is agter die rug. Môre, Saterdag tussen 10:00 en 17:00 gaan die kompetisie voort met ‘n geleentheid vir kinders tussen 3 en10 jaar om hul lyfies brandweerman te hou.
VIDEO - SA Toughest Firefighter Alive Open Challenge (Video: Jannie Du Plessis & Grey Stopforth).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'