MOSSELBAAI NUUS - Met die Ernest Robertson- en die Wolwedansdam wat meer as 100% vol is, het net die Hartbeeskuildam so effens water verloor vanaf 7,21% tot en met 4,49%.
Die Klipheuweldam het met 1,86% gestyg. Beide die Ernest Robertsondam en die Wolwedansdam se vlakke is meer as dieselfde tyd verlede jaar.
Die stand van damme is soos volg:
27 Februarie
- Hartbeeskuildam - 7,21%
- Klipheuweldam - 34,39%
- Ernest Robertsondam - 100,41%
- Wolwedansdam - 100,05%
6 Maart
- Hartbeeskuildam - 4,49%
- Klipheuweldam - 36,25%
- Ernest Robertsondam - 100,41%
- Wolwedansdam - 100,24%
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'