Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Die dak bo die eetsaal van die aftreeoord, Santos Haven op Mosselbaai het vanoggend, op Dinsdag, 9 Augustus ingeval.
Na wat verneem word is geen beserings aangemeld nie.
Die oorsaak van die voorval is nog nie bekend nie.
FOTO'S: Aftreeoord se dak val in
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'