MOSSELBAAI NUUS - Die Da Gamaskop-polisie hou 'n eksterne imbizo met die gemeenskap van Brandwag.
Die geleentheid is op Donderdag, 20 Junie om 18:30 in die Brandwag-gemeenskapsaal.
"Raak betrokke in u gemeenskap en staan saam teen misdaad. Almal welkom."
Navrae kan gerig word aan ao Pierre Botha (079 879 9093).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'