• Dr Gratz is moontlik skuldig aan ernstige oortredings en behoort dissiplinêr verhoor te word.
• Dr Gratz hou moontlik 'n bedreiging in vir die burgemeester. Gerugte doen die rondte dat dr Gratz in die verlede verskeie klagtes teen die burgemeester ingedien het. Die burgemeester moet hieroor klarigheid gee.
• Dr Gratz dus die burgemeester en die raad manipuleer wat ‘n ongesonde praktyk is.
• Dr Gratz is nie geregtig op prestasiebonusse nie.
• Die burgemeester is moontlik skuldig aan oortredings wat op hierdie wyse toegesmeer word.
• Die burgemeester skerm vir haarself en sekere raadslede.
• Die burgemeester tree outokraties op.